|
Mike bly vir 'n paar dae in die Desembervakansie in 'n afgeleë hut in die Drakensberge. Op 'n dag kom 'n permanente inwoner van die berge in die voetpad voor Mike se hut opgestap. Sy klere is oud en verflenter, daar is gras en hoendervere in sy baard, en hy het byna nie 'n tand in sy mond nie. |
|
Laatst Aangepast ( dinsdag, 29 november 2005 )
|
Lees meer...
|