|
hello aan al die van Zyl's!!!!
Hier in holland by Caroline en Jan Paul is dit so verskriklik luke!!!! hulle laat my so tuis voel en is so vriendlik!!!!!
Caroline en doen soveel moeite met my en vat my om shopping te doen en wys my orals rond en vat my na klein resturante en maak elke dag vir my so luke dat ek dit altyd sal onthou...so spesiaal. Sy het vir my al hulle besonderhede gegee sodat as ek enige probleme kry vir hulle kan kontak en hulp vra!!!!!
Holland is so vreeslik mooi, ek het nog nooit sulke mooi historiese geboue gesien nie en nog nooit so skoon land nie. Alles is so perfek so mooi, ek is mal hieroor, ek voel verlief op die land behalwe die weer is 'n taamlike aanpassing!!!! dis bitter bitter koud!!!!! Ek is ook mal oor die koue want dis iets anders waaraan ek nie gewoond is nie maar tog sal ek dit gou leer en meer gewoond word aan die idee van koud kry elke dag en warm aantrek, bootse dra en nie meer kort rokkies en mooi hakskoentjies nie....pappa hou seker van die koue idee en geen hakskoene (grap net..ha ha!!!) Ek wens ek kon vir Shani ook die mooi land wys ek dink self dat sy hiervan vele sal hou. Ek oefen bietjie aan my Dutch so ek probeer bietjie dit in die tex aanpas. Die pryse verskil vele erg hier as aan Zuid-Afrika,Dis erg duur. alle klere van so 40 Euro of so. dis so R400, ek gan maar min kan spaar en self koop!!!! hulle eet vele chocolate hier. Chocolate met als, chocolate met brood met tee met als, dis net chocolate chocolate chocolate oorals.Ek mis julle so erg, meer as ek gedink het ek sal dis so vele erg!!!!!! kan nie wag tot julle kom kuier nie, julle moet sommer more kom as julle kan!!!!! baie lief vir julle!!! mwah mwah mwah....so baie liefies!!!! julle klein dogtertjie uit holland...Margot
Alleen geregistreerde gebruikers kunnen reacties geven. Log in of registreer. |
Hallo Margot Geschreven door Janneman op 2007-03-23 14:12:49 Ek het gehoor by jou ma (Esme) dit gaan baie goed daar in Monnickendam, behalwe vir die glips met die fiets op die geysde pad! Ek hoop jou seerplekke het nou-al herstel. Dis mos seerder as dit so koud is. Ek en Louise beplan om te kom kuier in die Julie skoolvakansie 2 tot 13 Julie. Baie groete, ons verlang baie. | die den Ouden's Geschreven door Gast op 2007-03-05 09:54:09 Margot, ons hoop dat jy dit sal baie geniet in Monnickendam... Max en Laura die mis jou nou al baie!! Max is net uit sy bed geklim om te huil. Jy is so 'n lieflike meisjie. Mooi bly en ons hoop jy kom weer om te kuier later. xxx |
Powered by AkoComment 2.0! |
|
Laatst Aangepast ( zaterdag, 03 maart 2007 )
|