spacer
spacer search

Suid-Afrika
Die Kaap is weer Hollands. Ons wag vir julle!

Search
spacer
Newsflash
Zing mee met de Afrikaanse zanger Pieter Smith en zie hoe makkelijk Afrikaans is!


Paarl
Kies Jou Rigting
Tuisblad
Ons Nuus
Ander Nuus
Skakels
Nuus Skakels, RSS
Geskiedenis
Afrikaans
Woordenboek
Weblog Jan Paul
Weblog Caroline
Weblog Laura
Weblog Max
Weblog van Robert
Martijn in Australie
Gallery
PC170222

PC170222

Administrator
 
Tuisblad arrow Afrikaans arrow Julle vermoor jul eie Nederlandse taal!

Julle vermoor jul eie Nederlandse taal! Print E-mail
Ek verwys na die vraag oor Engels as bedryfstaal in Nederland (metro, 25-8-1999).
Ek kom van 'n land waar daar elf amptelike tale is. Ja, elf tale. Die feite is dat Afrikaans geografies gewyse die mees verspreide taal in SA is, gevolg deur Engels en dan 9 ander provinsiale tale. Logies, in so'n Babelse verwarring het jy seker ten minste twéé gemeenskaplike tale nodig? Volgens die 'demokratiese' grondwet van SA moet iedere en elke taal gelyke status in sy 'streek' kry. Die woord 'streek' word dan outomaties verander na alleen Engels. Die apartheidsregime het wél gelyke beregtiging gegee aan alle tale, onder andere deur die 'tuisland'-stelsel.

Statistiek: daar is ongeveer 6.5 miljoen Afrikaanssprekendes, dus met Nederlands kom jy byna oral tereg. Die probleem in Nederland en SA is dat Engels gesien word as: "tog 'n wêreldtaal, waar kan jy met Xhosa, Nederlands, Duits, Spaans of Afrikaans tereg kom?". Dit is tog die besigheidstaal. Dit is/was vir my 'n groot skok om die verengelsing van Nederland te sien. In SA het ons juis die hulp nodig van Nederland om die voortbestaan van Nederlands in Afrika te verseker! Die verwagte tyd voor Nederlands se amptelike taal Engels word is ongeveer 50 jaar van nou. Tja, in 'n eentalige land vermoor julle jul eie taal! Wat is fout met julle Nederlanders?"

Michiel Erasmus, Lelystad

Laatst Aangepast ( dinsdag, 29 november 2005 )
< Vorige   Volgende >
spacer

© Kopiereg SuidAfrika.nl 2005-2006

spacer
 
eXTReMe Tracker